Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Einband gross'n Huis vir Ester
ISBN/GTIN

'n Huis vir Ester

E-BookEPUBDRM AdobeE-Book
224 Seiten
Afrikaans
University of Pittsburgh Presserschienen am01.10.20141. Auflage
Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis. In Oudtshoorn se snerpendewinter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van 'n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en 'n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie 'n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.'n Huis vir Ester is 'n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheidwanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.mehr

Produkt

KlappentextTwintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis. In Oudtshoorn se snerpendewinter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van 'n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en 'n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie 'n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.'n Huis vir Ester is 'n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheidwanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.
Details
Weitere ISBN/GTIN9781415206164
ProduktartE-Book
EinbandartE-Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
FormatE101
Erscheinungsjahr2014
Erscheinungsdatum01.10.2014
Auflage1. Auflage
Seiten224 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse615 Kbytes
Artikel-Nr.3461134
Rubriken
Genre9200