Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Einband grossWoes
ISBN/GTIN
E-BookEPUBDRM AdobeE-Book
392 Seiten
Afrikaans
Kind World Publishingerschienen am19.05.20151. Auflage
As 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.mehr
Verfügbare Formate
E-BookEPUBDRM AdobeE-Book
EUR8,99
E-BookPDFDRM AdobeE-Book
EUR8,99

Produkt

KlappentextAs 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.
Details
Weitere ISBN/GTIN9781415206362
ProduktartE-Book
EinbandartE-Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
FormatE101
Erscheinungsjahr2015
Erscheinungsdatum19.05.2015
Auflage1. Auflage
Seiten392 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse1180 Kbytes
Artikel-Nr.3461269
Rubriken
Genre9200

Autor

Mike Nicol is the author of twenty-four books. He has written novels, works of non-fiction and poetry. His thrillers are published in the UK and the USA, and have been translated into Afrikaans, Dutch, French and German. His Revenge Trilogy featured in the KrimiZeit top 10 list in Germany, as did Of Cops & Robbers and Power Play, while Payback was shortlisted for the VN Thriller of the Year award in Holland and the Prix SCNF Du Polar 2016 in France. He lives in Cape Town.