Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Einband grossGoeiemôre Mnr Mandela
ISBN/GTIN

Goeiemôre Mnr Mandela

E-BookEPUBDRM AdobeE-Book
368 Seiten
Afrikaans
Bonnier Books UKerschienen am19.06.2014
Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wêreld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.mehr

Produkt

KlappentextZelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wêreld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
Details
Weitere ISBN/GTIN9780143531609
ProduktartE-Book
EinbandartE-Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
FormatE101
Erscheinungsjahr2014
Erscheinungsdatum19.06.2014
Seiten368 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse3150 Kbytes
Artikel-Nr.3461339
Rubriken
Genre9200

Autor

Zelda la Grange is in 1970 gebore. Sy het haar in 1994 by die kantoor van die eerste demokraties verkose president van Suid-Afrika as senior ministeriele tikster aangesluit. Sy is bevorder tot een van die president se drie private sekretaresses, en na sy aftrede in 1999 het Nelson Mandela haar gevra om in sy diens aan te bly. Zelda la Grange het Nelson Mandela oor 'n tydperk van 19 jaar in verskeie hoedanighede gedien en haar lojaliteit is in die tyd deur baie instansies erken. Sy koordineer elke jaar Bikers for Mandela-dag. Sy dien sedert 2010 as beskermer van die 1st for Women-versekeringstrust en is in 2014 as ambassadeur van Beeld se kinderfonds aangewys.