Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Einband grossDie skilpad se laaste traan
ISBN/GTIN

Die skilpad se laaste traan

E-BookEPUBDRM AdobeE-Book
184 Seiten
Afrikaans
Penguin Random House South Africaerschienen am02.01.20191. Auflage
Dis 'n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver - drie dae met 'n donkiekar - en sy is te voet.Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die n1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het.Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: 'n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat 'n enkele traan stort wanneer hy doodgaan.In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjie­mense.mehr

Produkt

KlappentextDis 'n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver - drie dae met 'n donkiekar - en sy is te voet.Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die n1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het.Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: 'n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat 'n enkele traan stort wanneer hy doodgaan.In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjie­mense.
Details
Weitere ISBN/GTIN9781415210352
ProduktartE-Book
EinbandartE-Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
FormatE101
Erscheinungsjahr2019
Erscheinungsdatum02.01.2019
Auflage1. Auflage
Seiten184 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse318 Kbytes
Artikel-Nr.4073125
Rubriken
Genre9200