Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Einband grossGeen engel nie
ISBN/GTIN

Geen engel nie

E-BookEPUBDRM AdobeE-Book
288 Seiten
Afrikaans
University of Pennsylvania Press, Inc.erschienen am01.02.20201. Auflage
Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel."Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek scheme dié Randfontein cat is nie te bad nie."Omdat ek 'n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie.Ná 'n lewe in die skadus neem 'n man stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.Terwyl hy in 'n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie: na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die Suid-Afrika waarin hy opgegroei het: die Castle Lager en Lucky Strikes agter skoolpawiljoene, die seuns met aanvalsgewere op die grens.Vir 'n hierjy soos hy was sy pad reeds vroeg uitgemeet: hoëtroustelle steel, baie Klipdrift, verbeteringskool, daarná die army. En toe sluk Sunnyside se nagklubs en onderwêreld hom in.In André Krüger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak - geskryf in die taal van die straat en die tyd - voer een man 'n uiterste stryd teen sy lotsbestemming.mehr

Produkt

KlappentextNuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel."Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek scheme dié Randfontein cat is nie te bad nie."Omdat ek 'n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie.Ná 'n lewe in die skadus neem 'n man stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.Terwyl hy in 'n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie: na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die Suid-Afrika waarin hy opgegroei het: die Castle Lager en Lucky Strikes agter skoolpawiljoene, die seuns met aanvalsgewere op die grens.Vir 'n hierjy soos hy was sy pad reeds vroeg uitgemeet: hoëtroustelle steel, baie Klipdrift, verbeteringskool, daarná die army. En toe sluk Sunnyside se nagklubs en onderwêreld hom in.In André Krüger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak - geskryf in die taal van die straat en die tyd - voer een man 'n uiterste stryd teen sy lotsbestemming.
Details
Weitere ISBN/GTIN9781485904311
ProduktartE-Book
EinbandartE-Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
FormatE101
Erscheinungsjahr2020
Erscheinungsdatum01.02.2020
Auflage1. Auflage
Seiten288 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigrösse1313 Kbytes
Artikel-Nr.5067797
Rubriken
Genre9200

Autor

André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. Hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.