Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.

Staatsrotte

TaschenbuchKartoniert, Paperback
Afrikaans
Penguin Random House South Africaerschienen am26.04.2018
Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicky Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk 'n topmodel en 'n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met 'n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicky se gesonde verstand. Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op 'n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. George-katedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president.
Fish word gewaarsku: Moenie krap nie, gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam - voor dinge warm raak. Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in 'n maalkolk.
mehr

Produkt

KlappentextGaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicky Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk 'n topmodel en 'n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met 'n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicky se gesonde verstand. Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op 'n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. George-katedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president.
Fish word gewaarsku: Moenie krap nie, gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam - voor dinge warm raak. Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in 'n maalkolk.
Details
ISBN/GTIN978-1-4152-0733-8
ProduktartTaschenbuch
EinbandartKartoniert, Paperback
Erscheinungsjahr2018
Erscheinungsdatum26.04.2018
SpracheAfrikaans
MasseBreite 134 mm, Höhe 210 mm
Gewicht500 g
Artikel-Nr.46438532
Rubriken

Autor

Staatsrotte is die vertaling van Mike Nicol se twintigste boek. Hy is die skrywer van romans, nie-fiksie en poësie. Sy rillers word in die Verenigde Koningkryk en die VSA gepubliseer en is reeds in Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits vertaal. Sowel sy Revenge Trilogy as Dieners & donners en Woes haal Duitsland se KrimiZeit Top 10. Sy roman Payback was op die kortlys vir die Vrij Nederland-prys vir riller van die jaar en die Franse Prix SNCF Du Polar in 2016. Hy woon in Kaapstad.