Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.

Die Boodskap van die Kruis (Afrikaans Edition)

TaschenbuchKartoniert, Paperback
314 Seiten
Afrikaans
Urim Books USAerschienen am11.01.2024
In 1985, terwyl ek vuriglik gebid het, was ek met die Heilige Gees gevul. Hy het begin om aan my die geheime voorsienigheid van God wat verborge was, te verduidelik. Dit was die "Boodskap van die Kruis." Ek het dit gedurende elke Sondagoggenddiens, vir een en twintig weke verkondig. Die kassetopnames van die "Boodskap van die Kruis" het ontelbare mense se lewens, plaaslik en oorsee beïnvloed. Dus waar ookal die "Boodskap van die Kruis" verkondig was, het die Heilige Gees soos 'n gloeiende vuur gewerk. Baie mense het hulle sondes bely, en was van hulle kwale of siektetoestande genees. Hulle het hul twyfel omtrent God se voorsienigheid verwerp, en het ware geloof en die ewige lewe verkry. Tot op daardie stadium het hulle nie God en Sy ware liefde, werklik verstaan nie. Hulle het begin om God se plan te verstaan, en om Hom te ontmoet, en glo deur middel van die boodskap, vir 'n ewige lewe.mehr

Produkt

KlappentextIn 1985, terwyl ek vuriglik gebid het, was ek met die Heilige Gees gevul. Hy het begin om aan my die geheime voorsienigheid van God wat verborge was, te verduidelik. Dit was die "Boodskap van die Kruis." Ek het dit gedurende elke Sondagoggenddiens, vir een en twintig weke verkondig. Die kassetopnames van die "Boodskap van die Kruis" het ontelbare mense se lewens, plaaslik en oorsee beïnvloed. Dus waar ookal die "Boodskap van die Kruis" verkondig was, het die Heilige Gees soos 'n gloeiende vuur gewerk. Baie mense het hulle sondes bely, en was van hulle kwale of siektetoestande genees. Hulle het hul twyfel omtrent God se voorsienigheid verwerp, en het ware geloof en die ewige lewe verkry. Tot op daardie stadium het hulle nie God en Sy ware liefde, werklik verstaan nie. Hulle het begin om God se plan te verstaan, en om Hom te ontmoet, en glo deur middel van die boodskap, vir 'n ewige lewe.
Details
ISBN/GTIN979-11-263-1251-1
ProduktartTaschenbuch
EinbandartKartoniert, Paperback
FormatTrade Paperback (USA)
Erscheinungsjahr2024
Erscheinungsdatum11.01.2024
Seiten314 Seiten
SpracheAfrikaans
MasseBreite 140 mm, Höhe 210 mm, Dicke 17 mm
Gewicht354 g
Artikel-Nr.61306305