Hugendubel.info - Die B2B Online-Buchhandlung 

Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.

HEL(Afrikaans Edition)

TaschenbuchKartoniert, Paperback
266 Seiten
Afrikaans
Urim Books USAerschienen am12.01.2024
Deesdae, wanneer mense hoor van die hemel en die Hel sal die meeste van hulle negatief reageer, deur te sê, "Hoe kan ek sulke dinge in hierdie moderne wetenskaplike beskawing glo?" "Was jy al ooit hemel of Hel toe?" of "Jy weet eers van hierdie dinge nadat jy dood is."

Jy moet vooraf weet dat daar na die dood, lewe is. Dit is te laat teen die tyd wat jy jou laaste asem uitblaas. Nadat jy jou laaste asem in hierdie wêreld uitgeblaas het, sal jy nie weer 'n geleentheid hê om jou lewe oor te leef nie. Slegs God se Oordeel, waardeur jy sal oes wat jy gesaai het, wag op jou.

Deur middel van die Bybel het God alreeds die weg van die saligheid openbaar, asook die hemel en die Hel se bestaan, tesame met die Oordeel wat in ooreenstemming met woord van God sal plaasvind. Hy het wonderwerke van Sy krag deur baie Ou Testamentiese profete en Jesus ten uitvoer gebring.
mehr

Produkt

KlappentextDeesdae, wanneer mense hoor van die hemel en die Hel sal die meeste van hulle negatief reageer, deur te sê, "Hoe kan ek sulke dinge in hierdie moderne wetenskaplike beskawing glo?" "Was jy al ooit hemel of Hel toe?" of "Jy weet eers van hierdie dinge nadat jy dood is."

Jy moet vooraf weet dat daar na die dood, lewe is. Dit is te laat teen die tyd wat jy jou laaste asem uitblaas. Nadat jy jou laaste asem in hierdie wêreld uitgeblaas het, sal jy nie weer 'n geleentheid hê om jou lewe oor te leef nie. Slegs God se Oordeel, waardeur jy sal oes wat jy gesaai het, wag op jou.

Deur middel van die Bybel het God alreeds die weg van die saligheid openbaar, asook die hemel en die Hel se bestaan, tesame met die Oordeel wat in ooreenstemming met woord van God sal plaasvind. Hy het wonderwerke van Sy krag deur baie Ou Testamentiese profete en Jesus ten uitvoer gebring.
Details
ISBN/GTIN979-11-263-1252-8
ProduktartTaschenbuch
EinbandartKartoniert, Paperback
FormatTrade Paperback (USA)
Erscheinungsjahr2024
Erscheinungsdatum12.01.2024
Seiten266 Seiten
SpracheAfrikaans
MasseBreite 140 mm, Höhe 210 mm, Dicke 14 mm
Gewicht304 g
Artikel-Nr.13451284